Hoeveel

Hoeveel

Berdine_

Hoeveel lewens gaan jy verwoes..
Hoe lank gaan jy aanhou speel?
Waarom bely jy nie voor Jesus..
Weet jy dat Hy oor jou ween..?

Daar is mense wat jou liefhet
En bid vir jou vandag..!
Jesus' Naam word geroep
Oor jou lewe.…

Related tracks