Ek, Jy en Corné
Ek, Jy en Corné

Ek, Jy en Corné

Stellenbosch

Ons is maar net mense met 'n storie om te vertel. Ons musiek is nie altyd op noot of in tyd nie, maar hierdie musiek help ons sin maak van die lewe. Ons is storie vertellers op reis na iewer…