De Pozi
De Pozi

De Pozi

Cape Town

Ons is net twee normale Afrikaanse ouens van die Oos-Rand wat Kaapstad toe getrek het om weg te hardloop van al ons probleme. Dom genoeg om te dink ons probleme gaan in Kempton Park agterbly…