God sê: Kom ons stry hieroor

God sê: Kom ons stry hieroor

Nadia Oberholzer

Are we there yet? Hoe weet ons wanneer ons leef in die lewe van oorvloedige lewe? Dis die vraag wat nou al herhaaldelik by my opgekom het hierdie afgelope paar weke. Die antwoord glo ek lê in die beloftes van Jesaja. So …