My eerste enkelsnit…Ek Probeer
#Opgewonde
Ek wil graag die liedjie aan my familie en vriende opdra
Baie dankie vir julle ondersteuning en wyse woorde
Fantasties!
Ek is mal oor die woorde en ek wens ek kan iemand krywat die…
lekker vibe
Stunning Suza !!! xxxx