September

September

Waldo Snyman

Music and Lyrics written by Waldo Snyman

September

Dis laat September,
die verlede klou aan my,
en ek voel so flenters,
die emosies wat my onder kry.

Kan ek jou opspoor,
in digbundels van tye saam met jou?
Kan ek j…