
1998, desember
ek het aanhou tussen drome wissel
soos die desember son die lug laat smelt
met die golwe van die geeste se dans
wat toor en draai oor die horison lyn
die skeiding van land en lug, lug en see
en ek in die …
nee fok Eben hoe hoor ek eers die in 2023 haha
Jys my favorite digter, post meer!
Dude het jy die track gemaak?
